Please enter your username and email address. Get new password
Register Now
x

Flippie en Simone

00

Liewe Sean, Weereens baie dankie vir die musiek wat jy gemaak het op ons spesiale daggie. Dankie dat jy die moeite gedoen het om ons spesifieke liedjies op te spoor as jy dit nie gehad het nie. Jou werk is great en jy is baie behulpsaam. Dankie vir jou vriendelikheid. Die mense het hulle gate uit geniet en wou net aanhou dans. Ons sal jou definitief verwys na ander mense toe in die toekoms. Mag die toekoms net goeie geleenthede vir jou inhou. Vriendelike Groete, Flippie & Simone PS – mense is meer as welkom om my te bel 0741100353 simone_labuschagne@yahoo.co.za

simone en flippie
Flippie en Simone