Please enter your username and email address. Get new password
Register Now
x

Joppie en Yolandie

00

Sean, Ons wil net baie graag vir jou se baie dankie vir jou bydrae tot ons pragtige dag, jou keuse van musiek was perfek vir jonk en oud en jy het seker gemaak almal maak hulle voete los. Ons sal jou enige tyd vir enige geleentheid aan beveel want jy maak darem maar ‘n geleentheid lekker en jy skep net die regte atmosfeer.
Weereens baie dankie! Joppie en Landie Botha

joppie en yolandie
Joppie en Yolandie